Search form

Jeremia 39:18

18Ek sal jou vry laat wegkom, dit is seker. Jy sal nie in die oorlog sterf nie. Jy sal niks hê nie, maar jy sal lewe omdat jy geglo het dat Ek jou sal help.”

Dit het die Here gesê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index