Search form

Jeremia 39:3

3Al die amptenare van die koning van Babel het in die stad gekom en hulle het by die Middel-poort gaan sit. Die amptenare was: Nergal-Sareser van Samgar, Nebu-sar-sekim die hoof-amptenaar, en al die ander amptenare van die koning van Babel. Nergal-Sareser was die hoof van die soldate wat op oorlogkarre geveg het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index