Search form

Jeremia 39:4

4Toe koning Sedekia van Juda en al sy soldate die amptenare van die koning van Babel sien, het hulle gevlug. Hulle het in die nag uit die stad gegaan deur die poort tussen die twee mure, op die pad na die koning se tuin, en toe het hulle op die pad na die Jordaan-vallei verder gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index