Search form

Jeremia 4:10

10Ek, Jeremia, het gesê: “Ag, Here, my Here,

U het hierdie volk

en die mense van Jerusalem bedrieg.

U het gesê hulle sal vrede hê,

maar die swaarde van die vyande

is al klaar teen ons keel.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index