Search form

Jeremia 4:13

13“Die vyande kom aan soos ’n wolk, hulle oorlogkarre is soos ’n stormwind, hulle perde is vinniger as arende.”

Die mense van Jerusalem sê: “Dit gaan sleg met ons, die vyande het ons verwoes.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index