Search form

Jeremia 4:7

7Die vyande wat volke doodmaak, kom,

hulle kom soos ’n leeu wat uit ’n bos kom,

hulle kom om julle land leeg te maak,

hulle sal julle stede verwoes, daar sal nie mense woon nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index