Search form

Jeremia 4:9

9Die Here het gesê: “Daardie dag

sal die koning en die amptenare bang wees,

die priesters sal nie weet wat om te doen nie,

die profete sal nie weet wat om te sê nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index