Search form

Jeremia 40:1

Jeremia gaan woon in Mispa by Gedalja

1Jeremia het gehoor die Here praat met hom. Dit was nadat Nebusaradan, die hoof-offisier van die koning van Babel, vir Jeremia by Rama vry laat gaan het. Jeremia was met kettings vasgebind tussen die gevangenes van Jerusalem en Juda wat na Babel moes gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index