Search form

Jeremia 40:10

10Ek moet hier in Mispa bly, ek sal vir die Galdeërs wat hiernatoe kom, doen wat hulle nodig het. Maar julle kan vir julle wyn en vrugte en olyf-olie bymekaarmaak en dit in julle kruike sit. Dan kan julle gaan woon in die stede wat julle gevat het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index