Search form

Jeremia 40:11

11Daar was ook Judeërs in Moab en by die Ammoniete en in Edom en in ander lande. Hulle almal het gehoor dat die koning van Babel party mense in Juda laat bly het en dat hy vir Gedalja gekies en aangestel het om oor hulle te regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index