Search form

Jeremia 40:12

12Al die Judeërs het toe teruggekom uit die lande waarnatoe hulle gevlug het. Hulle het na Gedalja toe gegaan in Mispa en hulle het baie wyn en vrugte bymekaargemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index