Search form

Jeremia 40:14

14en hulle het vir hom gesê: “Weet jy dat koning Baälis van die Ammoniete vir Ismael gestuur het om jou te vermoor?”

Maar Gedalja het hulle nie geglo nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index