Search form

Jeremia 40:15

15Toe Joganan alleen by Gedalja in Mispa was, het hy vir Gedalja gesê: “Asseblief, ek sal vir Ismael gaan vermoor. Niemand sal dit weet nie. Hoekom moet hy jou vermoor en al die Judeërs wegjaag na al die kante toe, die Judeërs wat hier by jou bymekaargekom het? As dit gebeur, dan sal daar niks van die Judeërs oorbly nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index