Search form

Jeremia 40:2

2Die hoof-offisier het vir Jeremia apart geneem en hy het met Jeremia gepraat waar hulle alleen was. Hy het vir Jeremia gesê: “Dit is jou God die Here wat die mense van hierdie plek gestraf het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index