Search form

Jeremia 41:10

Joganan maak die mense vry by Gibeon

10Ismael het al die mense gevang wat in Mispa oorgebly het. Dit was die prinsesse en al die mense in Mispa. Nebusaradan, die hoof-offisier van die Galdeërs, het vir Gedalja gekies en aangestel om oor hierdie mense te regeer. Ismael het hulle gevang en hy het weggegaan uit Mispa. Hy wou na die Ammoniete toe gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index