Search form

Jeremia 41:16

16Joganan en al die offisiere wat by hom was, het toe al die mense saamgeneem wat oorgebly het en wat hulle by Gibeon vrygemaak het. Dit was al die mans en soldate en vroue en kinders en amptenare vir wie Ismael gevang het nadat hy vir Gedalja vermoor het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index