Search form

Jeremia 41:9

9Ismael het al die lyke van die mans wat hy doodgemaak het, in ’n gat gegooi. Dit was die groot watergat wat koning Asa laat grawe het toe koning Baesa van Israel oorlog gemaak het teen hom. Ismael het die gat volgemaak met die lyke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index