Search form

Jeremia 42:18

18Ja, die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Ek het kwaad geword vir die mense van Jerusalem en Ek het hulle gestraf. So sal Ek kwaad word vir julle en Ek sal julle straf as julle na Egipte gaan. Die mense sal julle name gebruik wanneer hulle ander mense wil vervloek of laat skrik of verneder of spot. En julle sal hierdie plek nooit weer sien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index