Search form

Jeremia 42:20

20Want julle maak ’n fout, en dit kan julle laat sterf. Júlle het my na julle God die Here toe gestuur en julle het vir my gevra: ‘Bid vir ons tot ons God die Here. Jy moet vir ons alles sê wat Hy sê, en ons sal dit doen.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index