Search form

Jeremia 43:12

12En Ek sal ’n vuur aansteek in die tempels van die gode van Egipte. Nebukadnesar sal die tempels verbrand en hy sal die gode wegvat. Hy sal die mense van Egipte vang soos ’n skaapwagter luise in sy klere vang, en hy sal weggaan, niemand sal hom keer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index