Search form

Jeremia 43:2

2het Asarja en Joganan en ander onbeskofte manne vir hom gesê: “Jy vertel leuens. Ons God die Here het jou nie gestuur om vir ons te sê ons moenie na Egipte gaan om daar vreemdelinge te wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index