Search form

Jeremia 44:12

12Die Judeërs wat oorgebly het, sal almal sterf in Egipte, almal wat besluit het om na Egipte te gaan en daar vreemdelinge te wees. Vyande sal hulle doodmaak en hulle sal sterf van honger. Vyande sal almal doodmaak, onbelangrike en belangrike mense, en hulle sal sterf van honger. Mense sal hulle name gebruik om ander mense te vervloek en bang te maak en te beledig en te spot.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index