Search form

Jeremia 44:13

13Ek sal die Judeërs wat in Egipte woon, straf soos Ek die mense van Jerusalem gestraf het. Hulle sal sterf in oorlog en van honger en van pes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index