Search form

Jeremia 44:14

14Nie een van hierdie Judeërs wat oorgebly het en wat in Egipte vreemdelinge wil wees, sal aanhou lewe nie. Hulle sal later wil teruggaan na die land Juda om daar te woon, maar hulle sal nie kan terugkom nie. Daar sal min van hulle oorbly wat lewe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index