Search form

Jeremia 44:15

15Daar was mans wat geweet het dat hulle vroue wierook-offers bring vir ander gode. Hulle en al die vroue wat in die groot volksvergadering gestaan het, almal wat in Egipte en die land Patros gewoon het, het vir Jeremia gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index