Search form

Jeremia 44:22

22Die Here het ongeduldig geword omdat julle hierdie slegte dinge doen, dinge wat Hy haat, en daarom het julle land ’n hoop klippe geword waar niemand woon nie. Dit is iets wat mense noem wanneer hulle ander mense wil bangmaak of vervloek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index