Search form

Jeremia 44:25

25Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Wat julle monde sê, dit doen julle hande. Julle sê julle sal doen wat julle belowe het, en julle sal vir die koningin van die hemel offers bring en drank-offers uitgooi, dit is seker. Nou moet julle doen wat julle belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index