Search form

Jeremia 44:26

26Maar julle moet hoor wat sê die Here vir al die Judeërs wat in die land Egipte woon. Die Here sê: So seker soos Ek lewe, niemand van die Judeërs in die hele land Egipte sal weer my groot Naam kan noem wanneer hy iets wil belowe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index