Search form

Jeremia 44:3

3Ek het dit gedoen omdat die mense sonde gedoen het. Hulle het My geterg, hulle het wierook-offers gebring en hulle het ander gode gedien wat hulle voorheen nie geken het nie. Julle en julle voorvaders het dit gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index