Search form

Jeremia 44:4

4Ek het aangehou om al my dienaars, die profete, na julle toe te stuur en Ek het vir julle gesê: Asseblief, julle moenie al hierdie slegte dinge doen nie, Ek haat dit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index