Search form

Jeremia 45:1

’n Boodskap vir Baruk

1Die profeet Jeremia het ’n boodskap gebring vir Baruk seun van Nerija. Dit was in die tyd toe Baruk al hierdie dinge geskryf het op die boekrol, alles wat die profeet vir hom gesê het. Dit was in die vierde jaar nadat Jojakim seun van Josia koning van Juda geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index