Search form

Jeremia 46:10

10Maar daardie dag behoort

aan die Here,

die Here wat oor alles regeer,

dit is die dag wanneer Hy

sy vyande wil straf.

Die vyande sal baie soldate

doodmaak,

die bloed sal vloei,

want dit sal ’n offer wees

in die land in die noorde,

by die Eufraat-rivier,

’n offer vir die Here,

die Here wat oor alles regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index