Search form

Jeremia 46:8

8Dit is Egipte wat oor sy walle stroom

soos ’n groot rivier met water wat raas.

Egipte sê: “Ek wil oor my walle stroom,

ek wil die aarde toemaak.

Ek wil al die stede verwoes

en die mense doodmaak wat daar woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index