Search form

Jeremia 46:9

9Perde, julle moet storm,

oorlogkarre, julle moet wild jaag,

die soldate moet uitgaan,

die soldate uit die lande Kus en Put,

die soldate wat elkeen ’n skild vashou,

die soldate uit die land Lud,

die soldate wat elkeen ’n boog

vashou en styftrek.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index