Search form

Jeremia 48:13

13Die god Kemos sal nie vir Moab

kan help nie.

Die mense van Israel het ook gedink

die god Bet-El sal vir hulle kan help,

maar hy kon nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index