Search form

Jeremia 48:32

32Wingerde van die stad Sibma, Ek sal huil oor julle,

meer as wat Ek sal huil oor die stad Jaser.

Die ranke van die wingerde gaan

tot by die see, tot by Jaser.

Die vyande het gekom

om die vrugte en die druiwe te verwoes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index