Search form

Jeremia 48:36

36Dit is hoekom ek kla oor die Moabiete,

oor die mense van Kir-Geres.

Ek kla soos mense wat hartseer is en fluite blaas,

want al hulle goed wat hulle gebêre het, is weg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index