Search form

Jeremia 48:7

7Want julle het gedink die goed

wat julle self gemaak het

en alles wat julle het, kan julle help.

Daarom sal die vyande julle wegvat,

en hulle sal ook julle god Kemos wegvat,

en sy priesters en sy amptenare saam met hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index