Search form

Jeremia 49:12

12Die Here sê: “Ek sal dit doen, want mense wat minder skuldig was as julle, moes die beker drink. Dink julle Ek sal sê julle is onskuldig? Ek sal dit nie doen nie, julle sal die beker moet drink, dit is seker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index