Search form

Jeremia 49:15

15Die Here sê vir die Edomiete:

“Kyk, Ek sal julle ’n klein volk laat word,

kleiner as die ander volke,

die mense sal dink julle is nie belangrik nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index