Search form

Jeremia 49:2

2Die Here sê:

“Omdat hulle dit gedoen het,

sal Ek eendag oorlog laat kom

in Rabba, die stad van die Ammoniete.

Hulle sal die ramshorings blaas.

Die stad Rabba sal ’n hoop klippe word,

’n hoop grond word waar niemand woon nie,

en die vyande sal die stede naby Rabba verbrand.

Dan sal die Israeliete die stede terugkry

wat die Ammoniete gevat het.”

Dit sê die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index