Search form

Jeremia 49:22

22Soos ’n arend opvlieg en afkom

en sy vlerke oopmaak,

so sal die vyande na die stad Bosra kom.

“Daardie dag sal die soldate van Edom so bang wees soos ’n vrou wanneer haar baba gebore moet word.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index