Search form

Jeremia 49:24

24Die mense van die stad Damaskus kan niks doen nie,

hulle het omgedraai en gevlug, hulle het groot geskrik.

Hulle is so bang en hulle kry so seer

soos ’n vrou wanneer haar baba gebore moet word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index