Search form

Jeremia 49:31

31Die Here het vir Nebukadnesar gesê:

“Julle moet gereedmaak

en julle moet ’n volk gaan aanval wat dink hulle is veilig.

Hulle stede het nie poorte

wat kan toesluit nie,

en hulle woon alleen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index