Search form

Jeremia 49:36

36Ek sal die winde laat waai oor die Elamiete,

die winde uit die ooste, die weste,

die noorde en die suide.

Ek sal hulle wegjaag voor al hierdie winde,

Ek sal hulle wegjaag na al die kante toe,

daar sal by elke volk ’n paar Elamiete wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index