Search form

Jeremia 49:37

37Ek sal die Elamiete laat bang word

vir hulle vyande wat hulle wil doodmaak.

Die Elamiete sal voel hoe brand die vuur

wanneer Ek kwaad is en hulle laat swaarkry.”

Dit sê die Here. Die Here sê: “Ek stuur vyande met swaarde na die Elamiete toe totdat die Elamiete almal dood is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index