Search form

Jeremia 5:1

Ek sal nou ’n volk van ver bring om julle aan te val

1Die Here sê:

“Loop in die strate van Jerusalem

en kyk op al die oop stukke grond,

kyk of julle een mens kry wat reg doen

en wat wys dat die waarheid

vir hom belangrik is.

As julle so iemand kry,

dan sal Ek die stad se sondes vergewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index