Search form

Jeremia 5:14

14Die Here, die God wat oor alles regeer, sê:

“Omdat hulle dit gesê het,

maak Ek nou my woorde in Jeremia se mond ’n vuur,

en Ek maak hierdie volk die hout.

Die vuur sal hulle brand, daar sal niks oorbly nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index