Search form

Jeremia 5:27

27Hulle huise is vol mense

wat vir hulle geld skuld

en vir hulle moet werk.

Dit is soos ’n hok wat ’n mens vol voëls maak

wanneer jy hulle vang.

Hulle word ryk omdat hulle mense bedrieg,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index