Search form

Jeremia 50:11

11Die Here sê:

“Galdeërs, julle wat nou die goed wegdra uit my stad,

julle is nou bly en julle juig,

julle spring rond soos kalwers op ’n dorsvloer,

julle raas, julle runnik soos perde-hingste.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index